Western Cape XCO Cup Series Fietsry Johan Meyer het deelgeneem aan die Western Cape XCO Cup Series in die Paarl en behaal ‘n 4de plek. Baie geluk met hierdie prestasie […]
ONTRUIMING
ONTRUIMING Ons leerders het vandag die skool ontruim as deel van ‘n kwartaallikse veilgheidsoefening. Ons was bevoorreg om Fidelity ADT sekuriteit ook by ons te hê. Hulle brandweerwa en -manne […]
Maandag Motivering – 23 Maart 2026
Maandag Motivering – 23 Maart 2026 Mag ons in hierdie komende vakansie TYD spandeer saam met ons geliefdes. Dis iets so kosbaars en niemand van ons weet hoeveel tyd ons […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 23 Maart 2026
MENSEREGTEDAG 21 Maart 2026
MENSEREGTEDAG 21 Maart 2026 Jou reg, jou verantwoordelikheid
GHOLF kampioenskappe 2026
GHOLF kampioenskappe 2026 Laerskool Blanco is baie trots op Dané Gerber se onlangse gholfuitslae: Wenner van die SA amateur kampioenskappe, gehou op 22-26 Februarie, te Copperleaf Golf Club. 9de by […]
Maandag Motivering – 16 Maart 2026
Maandag Motivering – 16 Maart 2026 Goedheid is iets waarvan almal hou en wat niemand iets kos nie. Psalm 23 vers 6 herinner ons daaraan dat God se goedheid vir […]
SKAAK – George Span 2026
SKAAK – George Span 2026 Ons is baie trots op dié groep skaakspelers wat opgeneem is in die George-span. Hulle begin eerskomende Saterdag, 14 Maart met hul eerste rondte Edenproewe. […]
VAKANTE GRAAD R POS – Maart 2026
VAKANTE GRAAD R POS – Maart 2026
GRAAD 4 SE MUSEUM UITSTALLING 2026
GRAAD 4 SE MUSEUM UITSTALLING 2026 As deel van die geskiedenis kurrikulum moet die Gr.4’s oudhede uitstal en vir hul klasmaats bietjie meer daarvan vertel. Dis altyd interessant om te […]








