Tannie Celdie verjaar! 13 February 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Tannie Celdie. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Tannie Celdie verjaar! 13 February 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Tannie Celdie. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
OUBOS 2027 – HOU DIE DATUM OOP! 27 Februarie vind die jaarlikse OUBOSFEES plaas. Dit beloof om soos die vorige jare HOPE pret te wees! Bring die hele familie saam […]
Maandag Motivering – 09 Feb 2026 Dis moeilik om nie aan die vreugde te dink wat gepaard gaan met die liefde nie. Mag elkeen hierdie week, die week van liefde, […]
Kuns vir Kinders 2026
KRIEKET O/11 krieket het hierdie week twee wedstryde gespeel. In hulle eerste wedstryd verloor hulle teen Outeniqua B. Hulle tweede wedstryd van die seisoen was n naelbyter en stap hulle […]
ONTHOU – FOTODAG 6 FEB 2026
VELDSKOOL – Maart 2026 Moenie uitmis op hierdie ongelooflike geleentheid om die veld te leer ken nie. As jy 10 jaar oud is en in ‘n laerskool, is jy welkom […]
Nasorg Pos Beskikbaar – Feb 2026
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 03 FEBRUARIE 2026
Maandag Motivering – 02 Feb 2026 Foute is bewyse dat ons probeer het. Help ons leerders om te verstaan dat die lewe nie perfek is nie. Ons sal foute maak, […]