TENNIS – Eden Mini Tennistoernooi 2026 MW Robertson het die afgelope naweek teen baie sterk opponente meegeding tydens die Eden Mini Tennistoernooi en ‘n uitstekende 2de plek in die finaal […]
TENNIS – Eden Mini Tennistoernooi 2026 MW Robertson het die afgelope naweek teen baie sterk opponente meegeding tydens die Eden Mini Tennistoernooi en ‘n uitstekende 2de plek in die finaal […]
NELSON MANDELADAG 2026 “What counts in life is not the mere fact that we have lived. It is what difference we have made to the lives of others that will […]
Maandag Motivering – 13 Julie 2026
SKAAK – SA Skaakkampioenskappe 2026 Die finale uitslae van die SA Skaakkampioenskappe is bekend gemaak, en ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Lihan Combrink, ‘n uitstekende 8ste […]
Juffrou Hannelie verjaar! – 06 Julie 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Hannelie. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Maandag Motivering – 06 Julie 2026
BUITESPORT – Wes-Kaap Gimnastiek Ivanke Barard ontvang ‘n goue medalje by die Wes-Kaap Gimnastiek byeenkoms, wat verlede naweek in Saldanha gehou was. Baie geluk Ivanke, ons weet dit verg ure […]
BAIE WELKOM BY DIE BLANCO-FAMILIE, JUFFROU ZENA! Dit is vir Laerskool Blanco ‘n groot voorreg om Juffrou Zena Celliers vanaf volgende kwartaal as ons nuwe Graad R-onderwyseres te verwelkom. Ons […]
Meneer Johan verjaar! 1 Julie 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Meneer Johan. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
BUITESPORT – Western Cape Gymnastics-kompetisie Ons is ongelooflik trots op Ilani wat die afgelope naweek, ‘n Goue medalje by die Western Cape Gymnastics-kompetisie verower het! 🥇🤸♀️ Jou toewyding, dissipline en […]