AKADEMIESE TOP 10: Kwartaal 2 2025
“Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.” – Nelson Mandela
Baie geluk aan elkeen van ons Graad 4-7 – leerders wat puik presteer het in die tweede kwartaal.
Ons is trots op elkeen van julle wat die top 10 gehaal het.
