Maandag Motivering – 02 Junie 2025

Maandag Motivering – 02 Junie 2025 Dankbaarheid is die sleutel tot geluk. As ons niks waardeer nie, sal ons nooit geluk vind nie. Fokus hierdie week daarop om mense om […]

Read more
Hemelvaart 29 Mei 2025

Hemelvaart 29 Mei 2025 Wat ‘n voorreg om ‘n goeie verhouding met Blancogemeente George te hê. Dit was so lekker om vanoggend die voorreg te hê om stil te word […]

Read more
SWD Rugby – Akademie-span 2025

SWD Rugby – Akademie-span 2025 Ons sê baie geluk aan Aaron Fortuin wat gekies is vir die o/13 SWD Rugby Akademie-span. Aaron sal aan die SARU Nasionale Jeugweek by Selborne […]

Read more
Buitesport – Gimnastiek 23 Mei 2025

Buitesport – Gimnastiek 23 Mei 2025 Mieke Meyer (middel) het die naweek aan ‘n ritmiese gimnastiek kompetisie in Stilbaai deelgeneem. Haar prestasies is as volg tydens die kompetiaie: 🥇goud vir […]

Read more
Juffrou Alta verjaar! – 23 Mei 2025

Juffrou Alta verjaar – 23 Mei 2025 Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Alta! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Dankie dat jy so mooi werk met […]

Read more
Bedanking vir Borgskap Netbal 2025

Bedanking vir Borgskap Netbal 2025 Baie dankie aan Jaco Lubbe van Multi Projects wat ons o/13-netbal se pragtige rokkies en opwarmingshempies geborg het. Ons waardeer julle betrokkenheid by ons skool.

Read more
STORIESKIP KOM KUIER – 2025

STORIESKIP KOM KUIER – 2025 Ons is altyd verskriklik opgewonde wanneer Storieskip ons besoek. Hulle bring die teater na ons toe en kry dit altyd reg om deur middel van […]

Read more