Maandag Motivering – 02 Junie 2025
Dankbaarheid is die sleutel tot geluk. As ons niks waardeer nie, sal ons nooit geluk vind nie.
Fokus hierdie week daarop om mense om jou te bedank vir dit wat hulle vir jou doen en beteken….dan sal jy agterkom hoeveel jy het om voor dankbaar te wees en hoeveel redes jy het om gelukkig te wees.
