Skaak Eden Span – Rural Cup

Skaak Eden Span – Rural Cup Baie geluk aan Esra Muller en haar ouderdomsgroep van die EDEN-span wat die “Cape Winelands”-span gewen het by die Rural Cup. Sy en haar […]

Read more
Vadersdag 16 Junie 2025

Vadersdag 16 Junie 2025 Aan elke persoon wat die rol van pa vertolk in ons leerders se lewens, wil ons ‘n geseënde Vadersdag toewens. Dankie aan die pa’s, instaan-pa’s, bonus-pa’s, […]

Read more
Western Cape Rural Cup – Skaak

Western Cape Rural Cup – Skaak Ons bars van trots oor Esra Muller wat uitgenooi is om hierdie naweek deel te neem aan die “Western Cape Rural Cup” wat plaasvind […]

Read more
Gelukwensing – BEd-graad

BAIE GELUK met die BEd-graad Baie geluk aan Juffrou Bianca en Juffrou Danica wat verlede week hul BEd-graad ontvang het! Ons is bevoorreg om julle by ons skool te hê.

Read more
BOKKIEDAG – 07 Junie 2025

BOKKIEDAG – 07 Junie 2025 Baie dankie aan elke ouer, speler en opvoeder wat hierdie dag moontlik gemaak het. Baie dankie aan al die besoekende skole wat deelgeneem het aan […]

Read more