Maandag Motivering – 19 Mei 2025

Maandag Motivering – 19 Mei 2025 Om vreugde in jou lewe te hê is ‘n keuse, dis ‘n ingesteldheid. Mag ons altyd daarop fokus om vreugde te vind en te […]

Read more
Wes-Kaap Skaak Skole Toernooi – 17 Mei 2025

Wes-Kaap Skaak Skole Toernooi – 17 Mei 2025 Ons is baie trots op ons 6 EDEN-skaakspekers wat vandag deelgeneem het aan die Wes-Kaap Skole toernooi wat plaasgevind het in Worcester. […]

Read more
Oom Kapank verjaar! – 16 Mei 2025

Oom Kapank verjaar! – 16 Mei 2025 Veels geluk met jou verjaarsdag Oom Kapank! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Dankie dat jy altyd bereid is om […]

Read more
BEDANKING vir BORGSKAP – 14 Mei 2025

BEDANKING vir BORGSKAP – 14 Mei 2025 Baie dankie aan Justin Moolman van DMC consulting wat ons eerste rugby- en netbalspan borg. Beide spanne het rugsakke ontvang wat geborg is. […]

Read more
GRAAD 1 ARGITEKTE – 13 Mei 2025

GRAAD 1 ARGITEKTE – 13 Mei 2025 “Architecture is a visual art, and the buildings speak for themselves.” – Julia Morgan Mag ons “jong argitekte” altyd aanhou skep en hul […]

Read more
Oom Andre verjaar – 14 Mei 2025

Oom Andre verjaar – 14 Mei 2025 Veels geluk met jou verjaarsdag Oom André! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Dankie dat jy altyd bereid is om […]

Read more
Gr 7 EKSPERIMENTE – 13 Mei 2025

Gr 7 EKSPERIMENTE – 13 Mei 2025 “All life is an experiment. The more experiments you make the better.” – Ralph Waldo Emerson Die Graad 7’s is besig met hul […]

Read more