Buitesport – Gimnastiek 23 Mei 2025

Mieke Meyer (middel) het die naweek aan ‘n ritmiese gimnastiek kompetisie in Stilbaai deelgeneem.
Haar prestasies is as volg tydens die kompetiaie:
🥇goud vir baldans
🥈 silwer vir toudans en sy behaal
🥇die algehele hoogste punt vir “level 4” oor al die ouderdomme!
Ons is baie trots op Mieke!