TENNIS – Park 7’s Toernooi Ons seuns,MW Robertson, Barry Robertson, Rulan Pretorius en Wihandré Nel, het Donderdag, 24 Julie deelgeneem aan die Park 7’s toernooi. Hulle het die toernooi vreeslik […]
TENNIS – Park 7’s Toernooi Ons seuns,MW Robertson, Barry Robertson, Rulan Pretorius en Wihandré Nel, het Donderdag, 24 Julie deelgeneem aan die Park 7’s toernooi. Hulle het die toernooi vreeslik […]
Brief uit die Hoof se kantoor: 25 Julie 2025
GOEIE NUUS – 2025 Dan Ons danskaartjies is van Maandag, 28 Julie af beskikbaar by die finansieskantoor. Kaartjies kos R175/persoon of indien u ‘n tafel van 10 bespreek is die […]
BUITESPORT Gimnastiek – Mieke Meyer Mieke Meyer het in Stilbaai deelgenaam aan die EDEN-distrik uitdunne vir ritmiese gimnastiek. Sy kry 4 goue medaljes! 🥇vir haar dansroetine 🥇vir haar balroetine 🥇vir […]
SPOG RUGBY – Aaron Fortuin Aaron Fortuin het tydens die vakansie die O/13 SWD Akademiespan verteenwoordig. Die span het 3 van 4 wedstryde gewen en algeheel vierde geëindig in die […]
ONS VERWELKOM ONS NUWE SKOOLHOOF Graag verwelkom Laerskool Blanco ons nuwe skoolhoof Mnr. Jacques Kloppers. Ons sien uit om u en u familie deel te maak van die Blanco-familie. Mag […]
Maandag Motivering – 22 Julie 2025 Ons is opgewonde om ons leerders môre terug te verwelkom by die skool, na die vakansie. ‘n Glimlag is ‘n klein gebaar wat enige […]
Maandag Motivering – 14 Julie 2025 Kom ons help mekaar om die uitdagings makliker te maak, eerder as om die uitdagings meer te maak. Wees daar vir mekaar met ‘n […]
Maandag Motivering – 07 Julie 2025
Juffrou Hannelie verjaar – 06 Julie 2025 Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Hannelie. Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Mag jy in hierdie dag sommer baie […]