Meneer Johan verjaar – 01 Julie 2025 Meneer Johan verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag Meneer Johan. Mag hierdie spesiale verjaarsdag ekstra lekker wees. Mag hierdie dag so kleurvol soos […]
Meneer Johan verjaar – 01 Julie 2025 Meneer Johan verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag Meneer Johan. Mag hierdie spesiale verjaarsdag ekstra lekker wees. Mag hierdie dag so kleurvol soos […]
Maandag Motivering – 30 Junie 2025 Maak hierdie vakansie tyd om vriendskappe te onderhou en weer tyd saam te spandeer.
Prefekte vir 2025 Tydens die laaste byeenkoms van die kwartaal het ons prefekte se ouers die geleentheid gekry om hul balkies aan te steek. Ons hoofleiers is tydens hierdie geleentheid […]
Huldeblyk aan Estée 27 Junie 2025
Brief uit die Hoof se kantoor: 27 Junie 2025
DANKBARE DONDERDAG – 26 Junie 2025 Laerskool Blanco wil graag vir Wayne Smart en sy span van Intsikilelo Construction bedank vir die goeie werk wat hulle gedoen het om ons […]
Pre-Primer – Pannekoek en Pajama dag – 24 Jun 2025 Die Pre-Primer maatjies het vandag n baie lekker Pajama en Pannekoek dag gehad. Kyk net hoe lekker!!
Maandag Motivering – 23 Junie 2025 Sonder hoop is daar niks om aan vas te klou nie. Ons hoop dat elke leerder en ouer die komende vakansie sal geniet.
Brief uit die Hoof se kantoor: 20 Junie 2025
JEUGDAG 16 Junie 2025