Maandag Motivering – 22 Julie 2025
Ons is opgewonde om ons leerders môre terug te verwelkom by die skool, na die vakansie.
‘n Glimlag is ‘n klein gebaar wat enige persoon verstaan en waardeer.
Deel gerus elke dag een uit: Dis gratis, dit laat jou en die ontvanger goed voel!
