Juffrou Hannelie verjaar – 06 Julie 2025
Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Hannelie. Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën.
Mag jy in hierdie dag sommer baie tyd met jou sketsboek en handwerk spandeer. Mag dit so mooi wees soos jou skeppings.
