RAAI WAT GEBEUR MAANDAG? 2025

Ons begin Maandag, 1 September met die verkope van ons 4de Trolley Dash, se kaartjies!
Kaartjies is te koop teen R20 elk. U staan ‘n kans om R5 000,00 se kruideniersware te wen by SUPERSPAR Heatherpark .
Kaartjies kan by Laerskool Blanco-leerders of SUPERSPAR Heatherpark kassiere gekoop word, tot 31 Oktober.
Die Trolley dash sal op 5 November plaasvind. Sien julle binnekort in die gange van die winkel!