Brief uit die Hoof se kantoor: 08 September 2025
Brief uit die Hoof se kantoor: 08 September 2025
Maandag Motivering – 01 Steptember 2025
Tannie Elydia verjaar – 08 September 2025 Tannie Elydia verjaar! Baie geluk met jou verjaarsdag Tannie Elydia! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Dankie dat jy al […]
TENNIS Die tennisspan het deelgeneem in die Rising stars tennistoernooi, Vrydag 5 September. Hulle het 4de geëindig! Ons is baie trots op hulle!
FEESVIERING by BLANCO-STASIE Vandag vier ons fees! Ons skoolhoof verjaar. Hy hou baie van treine en daarom is daar ‘n Blanco-stasie geskep spesiaal net vir hom. Mag elke deel van […]
Sekretaressedag 2025 Laerskool Blanco is so gelukkig om Tannie WIlma en Tannie Elydia by ons skool te hê! Albei van hulle is passievol oor ons skool en toegewyd aan ons […]
Meneer Jacques Kloppers verjaar! Baie geluk met die verjaarsdag Meneer Kloppers. Mag die eerste een by Laerskool Blanco vol vreugde, bederf en seën wees. Geniet die dag saam met die […]
Voorskoolse Atletiek (Oefening) 2025 Ons voorskoolse maats is besig om hard te oefen vir hulle atletiekbyeenkoms wat Saterdag, 6 September plaasvind. Niks kan hulle gees demp nie!
Maandag Motivering – 01 Steptember 2025 Met die nuwe seisoen wat aangebreek het, is dit tyd om saadjies te saai in ander se lewens wat groei kan bevorder.
Seniokoor 31 Augustus 2025 Ons seniorkoor was genooi om vanoggend tydens die eredienste van DOXA DEO op te tree. Baie dankie vir die uitnodiging ons koor het dit vreeslik geniet. […]