Kersfeesboom 2023 Geskenke met Kersfees en almal is bly! Maar het jy die grootste geskenk al gekry? Die grootse geskenk kom uit Bethlehem kinders, hoor jy Sy stem, dis mos Kersfees nou. Daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart en Hy dra al die smart, Hy’s van Bethlehem. Laerskool Blanco se kruis is […]