Personeel Ontwikkeling -Fire Marshal & ICT Skills

Baie geluk aan die volgende personeel: Dan voltooi ‘n level 1 Fire Marshall kursus, asook ‘n kursus in Basic ICT skills. Aurelia voltooi ook die kursus in Basic ICT skills. Hou so aan julle, dit is lekker om julle as deel van die blanco personeel familie te hê.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *