Die Blanco Bokkies skenk aan CANSA

Op Vrydag, 3 November 2023, kon ons leerders blou en pienk aantrek teen R10 ten bate van Cansa. Die helfte van die inkomste is vandag aan CANSA Western Cape geskenk, saam met ‘n paar mussies.
Baie dankie vir elkeen wat deelgeneem het aan hierdie geleentheid.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *