Graad 7 leerders se laaste eksamen

Ons graad 7 leerders het vandag hulle laaste eksamen van hulle laerskool loopbaan geskryf. Daarna het hulle die geleentheid gehad om ‘n afskeidsbyeenkoms by te woon en die tradisie voort te sit om vir die laaste keer die klok te lui.
Baie sterkte julle, ons glo en vertrou dat julle die res van julle skoolloopbaan suksesvol sal voltooi en verder sal groei om voorbeelde te wees waar ookal julle julself sal bevind in 2024 en verder.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *