BUITESPORT – Region 5 Gymnastics Championships 2025
Keon Botha neem deel aan die “Region 5 Gymnastics Championships” in NamibiĆ«.
Hy is die jongste deelnemer en een van 3 wat Suid Afrika verteenwoordig.
Keon het 2 goue medaljes ontvang. Hy het ‘n 1ste plek behaal in sy afdeling vir tumbling en die hele SA span het algeheel ook goud gekry.
Wat ‘n ongelooflike prestasie!
