SKAAK – Mzansi Interprovinsiale Toernooi 2025
Esra Muller is tans in Gqeberha waar sy deelneem aan die Mzansi Interprovinsiale toernooi. Sy verteenwoordig WP, in die 0/9-span.
Ons wens haar alle sterkte toe en weet sommer dat dit ‘n goeie ervaring vir haar sal wees!
