BUITESPORT – Dans Evaluasie 2025
Chanté Gouws het hierdie week haar dans evaluasie gedoen en het onderskeidings in al 3 haar dans style ontvang nl. Modern Jazz, Commercial Hip Hop en Acro.
Baie geluk Chanté, ons is trots op jou.