TENNIS Eden Mini Masters Tennistoernooi 2025

MW Robertson is uitgenooi om deel te neem aan die Eden Mini Masters Tennistoernooi. Dit vind plaas vanaf 5-7 Desember in George.
Slegs 8 spelers kwalifiseer om hieraan deel te neem. Ons wens hom geluk en alle voorspoed toe.