FIETSRY – Nasionale Kampioenskappe 2026

Laerskool Blanco is die laerskool met die meeste fietsryers in die hele streek wat gekwalifiseer het om na die Nasionale Kampioenskappe te gaan! πŸ†πŸ‡ΏπŸ‡¦
Ons het nie net die meeste fietsryers wat vir “Nationals” gekwalifiseer het nie β€” met 11 gekwalifiseerde ryers het ons byna DUBBEL soveel as enige ander laerskool in die Suid-Kaap! πŸš΄β€β™€οΈπŸš΄β€β™‚οΈπŸ’™πŸ§‘
’n Fantastiese 11 Blanco-fietsryers het hul plek verdien – ’n besonderse prestasie vir ons skool en ’n bewys van die talent, harde werk en ongelooflike spangees wat binne Blanco-fietsry groei.
Ons fietsryers wys week na week dat ’n skool nie die grootste hoef te wees om GROOT te presteer nie! πŸ’™πŸ§‘
Baie geluk aan elkeen van ons ryers wat gekwalifiseer het. Julle maak Blanco trots – en nou vat ons Blanco Nasionaal toe! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸš΅β€β™€οΈπŸš΅β€β™‚οΈ