SKAAK – Wes-Kaap Brian Ontwikkelingstoernooi 2026
Vier van ons skaakspelers het Eden verteenwoordig by die Wes-Kaap Brian Ontwikkelingstoernooi, te Ceres op 15 Augustus 2026.
Spelers van Links na regs op die foto:
Ankia Barkhuysen, Ivanke Barnard, Marizaan Barnard en Chanté Gouws.
Hulle uitslae is as volg:
Ivanke Barnard 4-6. 6de plek
Marizaan Barnard 3-6. 9de plek
Chante Gouws 5-6. 3de plek
Ankia Barkhuisen 3-6 Eden A-span 2de plek
Ons is baie trots op elke speler!
