LANDLOOP – Rhys Goosen 2026
Ons wens Rhys Goosen alle sterkte toe wat aan Atletiek Suid-Afrika se Landloop kampioenskappe deelneem op 5 September.
Hy neem deel aan die 3km resies in die o/11-seunsafdeling.
Ons weet hoe hard hy hiervoor geofen en gewerk het. Ons glo dit sal goed gaan.
