WAAR ELKE KIND SPESIAAL IS -Waar Drome Begin – Van Laerskool Blanco tot ‘n Wêreldwenner!
Rudi Scholtz, ń oud-leerder van Laerskool Blanco het Suid Afrika op die internasionale verhoog te Belgrave, Serwië verteenwoordig teen 16 lande van regoor die wêreld.
Rudi en Ruan is gisteraand as die internasionale wenners gekroon in die gesogte Saint-Gobain Student Project-kompetisie vir Argitektuur. Baie geluk. Laerskool Blanco is saam trots op hierdie prestasie.
