NUWE GR R en GR 1 INSKRYWINGS VIR 2027 Die datum vir nuwe Graad R en 1 aanlyninskrywings vir 2027 is 10 Maart – 14 April 2026. Maak asseblief seker […]
NUWE GR R en GR 1 INSKRYWINGS VIR 2027 Die datum vir nuwe Graad R en 1 aanlyninskrywings vir 2027 is 10 Maart – 14 April 2026. Maak asseblief seker […]
Juffrou Alrine verjaar! 05 Maart 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Alrine. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
TENNIS – Synergy Cup in Stellenbosch 2026 Wihandré Nel, Barry Robertson en MW Robertson het die afgelope naweek deelgeneem aan die Synergy Cup in Stellenbosch. Die EDEN-span het ‘n tweede […]
Maandag Motivering – 03 Maart 2026
SKRYWERSBESOEK: JACO JACOBS Jaco Jacobs het vandag ons leerders besoek. Dit was so lekker om sy entoesiasme te ervaar oor die boeke wat hy skryf. Baie dankie dat jy lees […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 25 Januarie 2026
SENIORKOOR WERKSWINKEL 2026 Die Seniorkoor het op Saterdag, 14 Februarie, ñ koorwerkswinkel by Laerskool Outeniqua gehad. Dit was ñ lekker en leersame dag. Mag julle noot vir noot julle sangtalent […]
Maandag Motivering – 23 Feb 2026 Mag hierdie laaste Maandag van Februarie ‘n herinnering wees aan die liefde wat ons aan ons medemens getoon het hierdie maand. Mag dit ook […]
OUBOSFEES 2026 Hier wil jy wees oor net so bietjie meer as ‘n week! Van oud tot jonk sal hierdie geleentheid geniet, bring jou vriende en jou familie saam.
OUBOSFEES 2026 Kom geniet die dag saam met ons!