Borgskappe – Graad 7-baadjies

BAIE DANKIE AAN PANAROTTIS PIZZA!
Laerskool Blanco wil ons opregte waardering uitspreek aan Panarottis Pizza vir hul borgskap van ons Graad 7-baadjies.
Danksy julle ondersteuning kan ons graad 7 klas, hierdie spesiale jaar met trots en eenheid vier. Julle belegging in ons leerders beteken baie en dra by tot kosbare herinneringe wat hulle vir altyd sal koester.
Baie dankie dat julle betrokkenheid in ons kinders. Julle vrygewigheid maak ‘n werklike verskil!