BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 19 Augustus 2026
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 19 Augustus 2026
LAERSKOOL BLANCO TROTS! 2026
LAERSKOOL BLANCO TROTS! 2026 Ons is ongelooflik trots om te deel dat Laerskool Blanco twee besondere Akademiese Toekennings ontvang het vir ons uitstekende prestasie in die Sistemiese Toetse! 📚👏 🏆 […]
LANDLOOP – Rhys Goosen
LANDLOOP – Rhys Goosen Rhys Goosen het Saterdag, 15 Augustus aan die 6de landloopliga deelgeneem by Olympiaskool in Pacaltsdorp. Hy behaal ‘n 2de plek vir seuns onder 11, 3km in […]
SKAAK – Wes-Kaap Brian Ontwikkelingstoernooi 2026
SKAAK – Wes-Kaap Brian Ontwikkelingstoernooi 2026 Vier van ons skaakspelers het Eden verteenwoordig by die Wes-Kaap Brian Ontwikkelingstoernooi, te Ceres op 15 Augustus 2026. Spelers van Links na regs op […]
BLANCO SPORTFEES 2026
BLANCO SPORTFEES 2026 En so kom ons 3-dag sportfees tot ń einde. Wat ń geleentheid! Dit was ń dag van goeie sportmangees en spanwerk. Ons is baie trots op elke […]
Juffrou Saretha verjaar! 17 Augustus 2026
Juffrou Saretha verjaar! 17 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Saretha. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Maandag Motivering – 16 Augustus 2026
Juffrou Riëtte verjaar! 15 Augustus 2026
Juffrou Riëtte verjaar! 15 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Riëtte. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
GRAAD 1 BESOEKERS 2026
GRAAD 1 BESOEKERS 2026 DIe Graad 1’s was bevoorreg om “mense in die gemeenskap” te hê wat hulle by die skool besoek het. Hulle het kennis gemaak met Suster Jeanita […]









