ONDERWYSERSDAG 2025 Laerskool Blanco is bevoorreg om onderwysers / opvoeders te hê wat meer as die ekstra myl loop met ons leerders. Vandag bring ons aan elkeen van hulle hulde. […]
Meneer Werner verjaar! 04 Oktober 2025
Meneer Werner verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag Meneer Werner! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Hoop hierdie dag is vol skepskop-oomblikke. Dankie vir die manier waarop […]
Brief uit die Hoof se kantoor: 03 Oktober 2025
Brief uit die Hoof se kantoor: 03 Oktober 2025
AANDAG!! Hier kom iets GROOT
AANDAG!! Hier kom iets GROOT… Hou die spasie dop!!
Brief uit die Hoof se kantoor: 29 September 2025
Brief uit die Hoof se kantoor: 29 September 2025
Maandag Motivering – 29 Steptember 2025
Maandag Motivering – 29 Steptember 2025 Met goedhartigheid as een van ons waardes waarop ons hierdie kwartaal gefokus het, sluit ons die kwartaal af met ‘n herinnering dat goedheid teenoor […]
BOKVRYDAG 2025
BOKVRYDAG 2025 Dis hoe ons dit doen!
Erfenis Dag 2025
Erfenis Dag 2025
Pre-Primer Braaidag 2025
Pre-Primer Braaidag Vandag het ons Pre-Primer maatjies eg Suid-Afrikaanse Stokbrook met stroop gemaak. Tog te lekker! 🇿🇦🥖
Arts in the Garden Optreede 2025
Arts in the Garden Optreede 2025 Ons is baie trot op hierdie paar Blanco dogters, Chloé Vermaak, Arné Jacobs, Marlienke Barnard, Miane Dawson, Deoné Gericke en Chante Gouws. Hulle het […]









