Brief uit die Hoof se kantoor: 23 September 2025
Maandag Motivering – 22 Steptember 2025
Maandag Motivering – 22 Steptember 2025 Werk saam met ons daaraan dat elke leerder veilig, geliefd en gekoester sal voel. Dit is deel van ons opvoedingstaak om hulle waardig te […]
Bababederf – Juffroun Anzel se Babatee 2025
Bababederf – Juffroun Anzel se Babatee 2025 Ons het verlede Vrydag die geleentheid gehad om Juffrou Anzel en haar nuwe bondeltjie vreugde te bederf. Mag sy alles wees waaroor julle […]
GRAAD 6 KUNS 2025
GRAAD 6 KUNS Ons Graad 6’e het verlede week gesigte uit klei gemaak as deel van hulle kurrikulum. Beeldhouwerk is die een vorm van kuns wat selfs deur ‘n blinde […]
Brief uit die Hoof se kantoor: 15 September 2025
Brief uit die Hoof se kantoor: 15 September 2025
Maandag Motivering – 15 Steptember 2025
Maandag Motivering – 15 Steptember 2025 Koester die mense om jou en maak genoeg herinneringe by die plekke wat vir julle spesiaal is.
Buitesport – Madiba Cup Gymnastic Competition” 2025
Buitesport – Madiba Cup Gymnastic Competition” 2025 Keon Botha het die naweek deelgeneem aan die “Madiba Cup Gymnastic Competition”. Hy behaal ‘n 1ste plek in “Tumbling Level 6” Hy behaal […]
Buitesport – Nationale Karate Kampioenskappe 2025
Buitesport – Nationale Karate Kampioenskappe 2025 Charl van Wyngaard het op die 2de en 30ste Aug 2025 aan nasionale karate kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem en onder andere dubbel-goud verower. Charl […]
Juffrou Elna verjaar – 12 September 2025
Juffrou Elna verjaar – 12 September 2025 Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Elna! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Mag al jou drome vir die nuwe […]
PRE-PRIMER – Boek Karakter Dag 2025
PRE-PRIMER – Boek Karakter Dag 2025 Vandag het die Graad R en RR maatjies lekker Boek Karakter Dag gehou.









