KWARTAAL 3: AKADEMIESE TOP 10 Baie geluk aan ons Graad 4-7-leerders wat so goed presteer het in die derde kwartaal. Ons is trots op elkeen van julle!
Up with downs Denim day 2025
Up with downs – Denim day 2025
Juffrou Judica verjaar! 17 Oktober 2025
Juffrou Judica verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Judica! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Ons hoop dat jy hierdie dag sommer baie sal geniet. Baie […]
Krieket – Garden Route SWD Badgers 2025
KRIEKET Baie geluk aan Leagan Fortuin wat gekies is om die Garden Route SWD Badgers te verteenwoordig, wat vanaf 29 November in Benoni gaan meeding. Leagan is ook gekies as […]
Wes-Kaap Skopboks Kampioenskappe 2025
Wes-Kaap Skopboks Kampioenskappe 2025 Drie van ons leerders het tydens die vakansie deelgeneem aan die Wes-Kaap Skopboks Kampioenskappe. Hulle het baie goed presteer. Ons deel graag hul prestasies. Anika Steenkamp […]
OPEDAG 24 OKTOBER 2025
OPEDAG 24 OKTOBER 2025
Maandag Motivering – 13 Oktober 2025
Maandag Motivering – 13 Oktober 2025 Mag ons die nuwe kwartaal aanpak met die regte gesindheid. Die regte gesindheid verseker dat elke goeie dag, in ‘n goeie week en jaar […]
FIETSRY – Interprovinsiale Finale 2025
FIETSRY Ons wens Johan Meyer alle sterkte toe met sy deelname aan die laerskole se interprovinsiale finale, in Limpopo op 11 en 12 Oktober. Op die 11de verteenwoordig hy Laerskool […]
GRAAD 4 VERSIER KOEKIES 2025
GRAAD 4 VERSIER KOEKIES Ons Graad 4-leerders het verlede week koekies versier. Hulle het dit vreeslik baie geniet…veral dat hulle dit kon eet ook! Dit is ‘n heerlike vakansie aktiwiteit […]
BUITESPORT – SA Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe 2025
BUITESPORT – SA Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe 2025 Ons wens Mieke Meyer sterkte toe met haar deelname aan die SA Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe 2025, op 8 Oktober in Durban, waar sy […]









