Arts in the Garden Optreede 2025
Ons is baie trot op hierdie paar Blanco dogters, Chloé Vermaak, Arné Jacobs, Marlienke Barnard, Miane Dawson, Deoné Gericke en Chante Gouws. Hulle het hul dans Group/Solo en Duet gedoen het by hulle “Arts in the Garden” van Rhythmical Seeds op 17 en 20 September 2025.
Well gedaan meisies!
