Maandag Motivering – 29 Steptember 2025
Met goedhartigheid as een van ons waardes waarop ons hierdie kwartaal gefokus het, sluit ons die kwartaal af met ‘n herinnering dat goedheid teenoor ander nooit onderskat kan word nie.