Wes-Kaap Skopboks Kampioenskappe 2025

Drie van ons leerders het tydens die vakansie deelgeneem aan die Wes-Kaap Skopboks Kampioenskappe. Hulle het baie goed presteer.
Ons deel graag hul prestasies.
Anika Steenkamp het 2 medaljes gekry vir die volgende:
🥇goue medalje vir “points fighting”
🥈silwer medalje vir “light contact fighting”
Grayson Haupt het 3 medaljes gekry vir die vogende:
🥇goue medalje vir “kick light”
🥈silwer medalje vir “continuous fighting”
🥉brons medalje vir “points fighting”.
Hy is ook die Wes-Kaap kampioen vir “kick light” in sy gewigsklas.
Neela Steenkamp het 2 medaljes gekry vir die volgende:
🥉brons medalje vir “points fighting”
🥉brons medalje vir ” light contact fighting”
Baie geluk aan hierdie drie leerders.