FIETSRY
Ons wens Johan Meyer alle sterkte toe met sy deelname aan die laerskole se interprovinsiale finale, in Limpopo op 11 en 12 Oktober.
Op die 11de verteenwoordig hy Laerskool Blanco en op die 12de verteenwoordig hy die Suid-Kaap.