Maandag Motivering – 13 Oktober 2025
Mag ons die nuwe kwartaal aanpak met die regte gesindheid. Die regte gesindheid verseker dat elke goeie dag, in ‘n goeie week en jaar kan verander.
Dit maak ook die lewe lekker vir jouself en almal om jou.