GRAAD 4 VERSIER KOEKIES
Ons Graad 4-leerders het verlede week koekies versier. Hulle het dit vreeslik baie geniet…veral dat hulle dit kon eet ook!
Dit is ‘n heerlike vakansie aktiwiteit wat die res van ons leerders tuis kan doen saam met familie of vriende.
