BUITESPORT – Western Cape Gymnastics-kompetisie

Ons is ongelooflik trots op Ilani wat die afgelope naweek, ‘n Goue medalje by die Western Cape Gymnastics-kompetisie verower het! πŸ₯‡πŸ€Έβ€β™€οΈ
Jou toewyding, dissipline en liefde vir gimnastiek is ‘n inspirasie vir almal.
Mag hierdie net die begin wees van nog baie groot prestasies. Ons wens jou alle sukses toe.