Juffrou Adele verjaar – 13 Mei 2025 Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Adél! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Dankie vir jou invloed op ons senior […]
Juffrou Adele verjaar – 13 Mei 2025 Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Adél! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Dankie vir jou invloed op ons senior […]
Juffrou Elne verjaar – 11 Mei 2025 Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Elné! Mag hierdie dag gevul wees met uit-die-maag-lag oomblikke en baie seën. Dankie vir alles wat jy […]
MOEDERSDAG 2025 Aan al ons ma’s, instaan-ma’s, skool-ma’s, bonus-ma’s en almal anders wat die rol van “ma” inneem in ons leerders se lewens, wens ons ‘n geseënde moedersdag toe. Mag […]
Brief uit die hoof se kantoor: 09 Mei 2025
Maandag Motivering – 5 Mei 2025 Gryp vandag se moontlikhede met beide hande aan, môre is dit verby en kan ons dit nie terugkry nie.
Juffrou Clarisse verjaar – 03 Mei 2025 Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Clarise. Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Dankie vir alles wat jy vir os […]
WERKERSDAG 2025 Daar word gesê dat die woord sukses slegs in ‘n woordeboek, voor werk aangetref word. Laerskool Blanco is bevoorreg om werkers te hê wat altyd hulle beste gee […]
Juffrou Anzel verjaar – 01 Mei 2025 Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Anzel. Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Baie dankie vir alles wat jy vir […]
Maandag Morivering – 27 April 2025 Moenie die doel van jou lewe onderskat nie, al is jy nog opsoek daarna sal dit wel duidelik word. Hou aan om elke dag […]
FIETSRY – 26 April 2025 ‘n Paar van ons fietsryers neem vandag deel aan die EDEN XCO #4 Hulle was bevoorreg om Erik Kleinhans te ontmoet by hierdie geleentheid.