Juffrou Anzel verjaar – 01 Mei 2025
Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Anzel. Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën.
Baie dankie vir alles wat jy vir ons voorskoolse maats doen, ons waardeer dit!