MOEDERSDAG 2025

Aan al ons ma’s, instaan-ma’s, skool-ma’s, bonus-ma’s en almal anders wat die rol van “ma” inneem in ons leerders se lewens, wens ons ‘n geseënde moedersdag toe.
Mag julle aanhou om jul kind(ers) te motiveer, lief te hê, te versorg, aan te moedig en vir hulle te bid.
Ons waardeer julle en ons eer julle!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *