Meneer Willem verjaar – 14 Augustus 2025

Baie geluk met jou verjaarsdag Meneer Willem! Mag die dag gevul wees met vreugde en seën.
Dankie vir die goeie opvoeder en afrigter wat jy is. ons waardeer jou.

Sy klas het hom lekker bederf deur sy klas bietjie op te maak en vir hom lekker te sing. Baie geluk Mnr Willem