Maandag Motivering – 20 Oktober 2025
Moenie een ster se lig verdoof sodat jou lig helderder kan skyn nie. ‘n Hemelruim vol sterre verlig die donkerte soveel meer.
Spanwerk maak dit moontlik om ander te ondersteun, op te hef en almal deel in die vreugde.
