FIETSRY – NUWE HEMPIES
Baie dankie aan ons borge wat die aankoop en vervaardiging van ons nuwe fietsry hempies moontlik gemaak het.
Baie dankie aan Squirt Cycling Products wat al vir baie jare een van ons borge is.
Baie dankie ook aan Future Blinds & Shutters en The Local Choice Apteekgroep wat al die afskop reëlings hanteer het.
