Skip to content
Laerskool Blanco
  • Tuisblad
  • Belangrike Informasie
    • Kalendar 2026
    • Inskrywings
    • Skool Ure 2026
    • Skool Klere 2026
    • Skool Fondse 2026
    • Bank Besonderhede 2026
  • Blog/Gebeure
    • Algemeen
    • Akademie
    • Borgskappe/Advertensies
    • Skoolbrief
    • Personeel
    • Motivering
    • Pre-Primer
    • Sport
    • Video
  • Personeel
  • Kontak
    • Kontak
    • D6 Connect
  • Tuisblad
  • Belangrike Informasie
    • Kalendar 2026
    • Inskrywings
    • Skool Ure 2026
    • Skool Klere 2026
    • Skool Fondse 2026
    • Bank Besonderhede 2026
  • Blog/Gebeure
    • Algemeen
    • Akademie
    • Borgskappe/Advertensies
    • Skoolbrief
    • Personeel
    • Motivering
    • Pre-Primer
    • Sport
    • Video
  • Personeel
  • Kontak
    • Kontak
    • D6 Connect

Category: Kuns & Kultuur

GRAAD 1 MAAK INSTRUMENTE 2026

blanco1 February, 2026Kuns & KultuurComments are off for this post

GRAAD 1 MAAK INSTRUMENTE 2026 Ons Graad 1’s het skud-musiekinstrumente gemaak. Nou kan ons op ritme wals, huppel, spring en hardloop.

Read more GRAAD 1 MAAK INSTRUMENTE 2026

INKLEURKOMPETISIE SUPERSPAR Heatherpark – Des 2025

blanco23 December, 2025Algemeen, Kuns & KultuurComments are off for this post

INKLEURKOMPETISIE SUPERSPAR Heatherpark Van ons leerders het ingeskryf vir die kompetisie en gewys hoe mooi hulle kan inkleur. Baie geluk aan Reyneke Meyer wat ‘n eerste plek behaal het in […]

Read more INKLEURKOMPETISIE SUPERSPAR Heatherpark – Des 2025

SKAAK – Mzansi Interprovinsiale Toernooi 2025

blanco15 December, 2025Kuns & Kultuur, SportComments are off for this post

SKAAK – Mzansi Interprovinsiale Toernooi 2025 Esra Muller is tans in Gqeberha waar sy deelneem aan die Mzansi Interprovinsiale toernooi. Sy verteenwoordig WP, in die 0/9-span. Ons wens haar alle […]

Read more SKAAK – Mzansi Interprovinsiale Toernooi 2025

BUITESPORT – Dans Evaluasie 2025

blanco12 December, 2025Kuns & Kultuur, SportComments are off for this post

BUITESPORT – Dans Evaluasie 2025 Chanté Gouws het hierdie week haar dans evaluasie gedoen en het onderskeidings in al 3 haar dans style ontvang nl. Modern Jazz, Commercial Hip Hop […]

Read more BUITESPORT – Dans Evaluasie 2025

GEESWEEK: “ALLES BEHALWE ‘N TAS” 2025

blanco30 October, 2025Algemeen, Kuns & KultuurComments are off for this post

GEESWEEK: “ALLES BEHALWE ‘N TAS” 2025 Vandag het ons ware kreatiwiteit gesien! Ons sluit die geesweek af met groot pretty en bewondering…waar kry julle hierdie goeie idees vandaan?

Read more GEESWEEK: “ALLES BEHALWE ‘N TAS” 2025

GEESWEEK: TROPICAL 2025

blanco29 October, 2025Algemeen, Kuns & KultuurComments are off for this post

GEESWEEK: TROPICAL 2025 Ons leerders het hul verbeel dat hulle na ‘n tropiese eiland verplaas is. Môre sluit ons af met “Alles behalwe ‘n tas”.

Read more GEESWEEK: TROPICAL 2025

GEESWEEK: FUNKY HAIR / HATS 2025

blanco28 October, 2025Algemeen, Kuns & KultuurComments are off for this post

GEESWEEK: FUNKY HAIR / HATS Ons leerders (en ouers) het weereens gewys hoe kreatief hulle kan wees! Ons sien uit na môre se “tropical”-bykomstighede.

Read more GEESWEEK: FUNKY HAIR / HATS 2025

GEESWEEK: FUNKY SOCKS 2025

blanco27 October, 2025Algemeen, Kuns & KultuurComments are off for this post

GEESWEEK: FUNKY SOCKS 2025 Ons leerders het hulself vandag oortref met hulle kleurvolle sokkies! Ons sien daarna uit om te sien wat hulle môre met hulle hare gaan doen.

Read more GEESWEEK: FUNKY SOCKS 2025

Skaak – Holy Cross se “Rapid invitational” Oktober 2025

blanco22 October, 2025Kuns & KultuurComments are off for this post

Skaak – Holy Cross se “Rapid invitational” Oktober 2025 3 van ons leerders was genooi om Saterdag aan Holy Cross se “Rapid invitational” deel te neem. Dit is ‘n besondere […]

Read more Skaak – Holy Cross se “Rapid invitational” Oktober 2025

GRAAD 4 VERSIER KOEKIES 2025

blanco9 October, 2025Kuns & KultuurComments are off for this post

GRAAD 4 VERSIER KOEKIES Ons Graad 4-leerders het verlede week koekies versier. Hulle het dit vreeslik baie geniet…veral dat hulle dit kon eet ook! Dit is ‘n heerlike vakansie aktiwiteit […]

Read more GRAAD 4 VERSIER KOEKIES 2025

Posts navigation

Previous page 1 2 3 Next page
Search
Vind Ons

Adres
Napier Straat,
Blanco George,
Suid-Afrika
6529

Kontak Nommer
044 870 7380

Email
admin@blancolaer.co.za

Theme: Illdy.