WERKERSDAG 2025

WERKERSDAG 2025 Daar word gesê dat die woord sukses slegs in ‘n woordeboek, voor werk aangetref word. Laerskool Blanco is bevoorreg om werkers te hê wat altyd hulle beste gee […]

Read more
Paasfees 2025

Paasfees 2025 Laerskool Blanco se kruis is versier om paasfees te vier. Met woorde wat ons leen by Uit die pen van ‘n mamma en juffrou. Paasfees Boodskappe Oor die […]

Read more
Menseregtedag – 21 Maart 2025

Menseregtedag – 21 Maart 2025 “There is a universal repect and even admiration for those who are humble and simple by nature, and who have absolute confidence in all human […]

Read more
Bokkie Loerdag – 6 Maart 2025

Bokkie Loerdag – 6 Maart 2025 Wat ‘n voorreg om die mooi van ons skool, met voornemende ouers en leerders te kon deel, by ons Bokkie Loerdag.

Read more
DAMESOGGEND 2024

Baie dankie aan Mel die Storieverteller wat ons dames vanoggend kom inspireer het met haar woorde. Elke dame is opnuut daaraan herinner dat wanneer jy daardie HOL gevoel kry, jy […]

Read more
Graad 1 – Lewensvaardigheid

Graad 1 – Lewensvaardigheid Ons graad 1 leerders het vandag musiekskudbottels gemaak. Julle is baie graad 1’s, ons kan nie wag om te sien wie almal ‘n loopbaan in musiek […]

Read more
Welkom Pre-primer maats

Ons pre-primêr maats het die eerste dag baie geniet en is almal sommer reeds tuis by Laerskool Blanco. Baie welkom aan al die ou en nuwe maats. Ons kan nie […]

Read more