GHOLFDAG 2025 Ons kon nie vir beter weer gevra het vir ons jaarlikse Gholfdag by @Kingswood Golf Estate nie! Baie dankie aan ons hoofborg @Build It Outeniqua en @Build It […]
GHOLFDAG 2025 Ons kon nie vir beter weer gevra het vir ons jaarlikse Gholfdag by @Kingswood Golf Estate nie! Baie dankie aan ons hoofborg @Build It Outeniqua en @Build It […]
TROLLEY DASH 2025 Wat ‘n lekker oggend om te sien hoe die wenners hulle trollies kon volmaak! Hulle het beslis hulle roete mooi beplan en was seker van die produkte […]
WIT 🐘 VERKOPING Baie dankie aan elkeen wat iets gestuur het vir die verkoping. Ons maats het dit vreeslik geniet om vandag te kyk watter items hulle grag wil koop. […]
GEESWEEK: “ALLES BEHALWE ‘N TAS” 2025 Vandag het ons ware kreatiwiteit gesien! Ons sluit die geesweek af met groot pretty en bewondering…waar kry julle hierdie goeie idees vandaan?
GEESWEEK: TROPICAL 2025 Ons leerders het hul verbeel dat hulle na ‘n tropiese eiland verplaas is. Môre sluit ons af met “Alles behalwe ‘n tas”.
GEESWEEK: FUNKY HAIR / HATS Ons leerders (en ouers) het weereens gewys hoe kreatief hulle kan wees! Ons sien uit na môre se “tropical”-bykomstighede.
NOODHULP Ons sê baie dankie aan Michael Herholdt en ER24 wat ons Gr.6-leerders meer oor basiese noodhulp geleer het. Dit vorm deel van die Lewensvaardighede kurrikulum en Michael het dit […]
GEESWEEK: FUNKY SOCKS 2025 Ons leerders het hulself vandag oortref met hulle kleurvolle sokkies! Ons sien daarna uit om te sien wat hulle môre met hulle hare gaan doen.
GELUKWENSE – Juffroun Anzel Baie geluk aan Juffrou Anzel en haar man Johann, wat op 7 Oktober nog ‘n pragtige dogter ryker geword het! Mag sy altyd vreugde bring vir […]
Up with downs – Denim day 2025