🦎 KLEIN HELDEDADE MAAK ‘N GROOT VERSKIL! πŸ’š

Laerskool Blanco het Donderdagaand saam met die Voortrekkers en nog instansies verkleurmannetjies gaan red.
Daar is Ε„ totaal van omtent 160 gered. Dankie aan ons leerders en ouers wat kom help soek hetπŸ™ŒπŸ»πŸ™ŒπŸ»πŸ™ŒπŸ»πŸ™ŒπŸ»
Ons het van hulle in ons skool se bome vrygelaat. Die ander word by die Botaniese Tuine vrygelaat.